Monday, February 18, 2008

ATKV Skryfkompetisie Resultate


Algehele Persentasie: 68%

Kommentaars:

1. Jou storie is great! Baie positief en vol energie. Jy het regtig baie potensiaal as skrywer. Hou so aan.

2. Oulik! Gee mens stof tot nadenke!

3. Baie goeie waarneming deur die skrywer van die verskillende generasies. Vir 'n verhaal wat in Afdeling 1 ingeskryf is, dit wil se deur 'n persoon jonger as 18 jaar, is goed en toon die skrywer baie belofte. Die tegniese uitleg van die skryfstuk neig net te veel na skole-opstel maar dit kan maklik gekorrigeer word. Ongeag hoe u in hierdie kompetisie vaar - u het al die talent en potensiaal! Ek wens u voorspoed toe, mag u dit nog ver bring in die skryfwereld.

PS. Die wenner in my afdeling se persentasie was 72.7% en die 2de plek s'n 69.5% Dit beteken ek het AMPER plek gekry!!! Ai.

1 comment:

Karen said...

Goed gedoen! Positiewe terugvoer ne? Hou so aan!!Karen Loots