Saturday, June 26, 2010

AGS Randfontein: Vroue Konferensie Gasspreker Uitnodiging



AGS Randfontein het my gekontak. Hulle stel belang om my te nooi as gasspreker by hul Vroue Konferensie. Sal julle laat weet sodra daar enige bevestiging is.

Vicki

No comments: