Thursday, July 1, 2010

Anandie Klaasen: Face of Anandie K



Anandie Klaasen, 'n mode ontwerper in Pretoria, het my gekontak nadat ek gisteraand op Kwela verskyn het:

Ek het nou net jou Kwela uitsending gekyk en sodra jy terug is van Las Vegas moet ons ontmoet, want as jy sal belang stel wil ek jou graag die gesig van my Label maak. Dit is nog nie baie groot nie, maar ek wil begin met 'n photoshoot en aan die einde van die jaar is ek uitgenooi om aan 'n SA designers fashion show deel te neem en dan publicise ons verder en hopelik sal word of mouth verder help.

Ek het gereageer:

Klink amazing... Count me in ♥ Ek hou van small beginnings - en ek sal jou al die pad ondersteun! Dalk dra ek een van jou rokke by die Oscars eendag... 'n Meisie kan droom, ne? :-)

Dit sal vir my 'n GROOOOOOOT Hierdie boodskap is awesome, awesome awesome!


Ek ken vir Anandie deur Facebook. Sy het het hierdie briljante idee dat sy wil graag klere ontwerp vir mense met gestremdhede, en ek het aangebied om haar te help en ondersteun met hierdie idee.

Watch this space...!

Vick

No comments: