Wednesday, June 2, 2010

Cento Sport: Advertensie oor Footloose Stables



In die Junie 2010 uitgawe van Cento Sport (BFN) - bl. 11 - is 'n advertensie berig oor my perdry-lesse as Mej. Dowe Suid Afrika by Footloose Stables (BFN). Die koerant word verniet afgelaai by elke huis in Bloem. Vir meer inligting: http://centosport.co.za/

Vicki

No comments: