Friday, June 18, 2010

Ditsem Vrystaat: Borgskap Advertensie & Gelukwens



Johann Dannhauser, die redakteur van Ditsem Vrystaat, het my gekontak:

Wil hoor hoe jy sou voel as ons in Ditsem Vrystaat so 'n halfblad promosie doen van gelukwensing vir jou met die Mej. Doof Wêreld Kompetisie volgende maand (JULIE 2010), waarin daar spasie vir gelukwensingsadvertensies vir sê, 9 besighede @ R450 per advertensie?

As enige een van my borge hierdie boodskap lees en my graag wil help hiermee, kontak my ASAP. Dit gaan 'n wonderlike geleentheid wees om bemarkingswerk te doen...!

Vicki

No comments: