Saturday, June 12, 2010

Ebenhaeser Gemeente: Optrede

Ek het vanmiddag opgetree as gasspreker by Ebenhauser Gemeente se heel eerste samestelling vandat hulle die kerk begin het. Dit was 'n wonderlike tyd! Die mense was so gasvry en hulle het my geseen met hul wysheid vir die Woord en verhouding met God.

Vicki

No comments: