Thursday, June 24, 2010

Kwêla Aankondiging: Series 11/Episode 519 (23 Junie 2010)



Kwêla was gisteraand op kykNET om 20:00, en hulle het glo aan die einde van Episode 519 aangekondig dat hulle gaan die onderhoud wat gevoer was met my, volgende week uitsaai (20ste Junie 2010). Moenie dit misloop nie - dit gaan 'n opwindende ervaring wees!

Hier is die inligting via epos:

Jou storie word Woensdag, 30 Junie, om 20:00 op Kwêla uitgesaai. Die heruitsendingstye is: Donderdag 1 Julie om 14:30, Vrydag 2 Julie om 10:30, Saterdag Julie om 18:30, Sondag 4 Julie, om 13:30 en Maandag 5 Julie om 8:30.

Vicki

No comments: