Wednesday, June 2, 2010

kykNET se Kwêla: Onderhoud op TV



Ek was Maandag, die 31ste Mei 2010, in Pretoria. Ons het 'n opname geneem namens kykNET se kletsprogram, Kwêla. Sal julle laat weet wanneer dit uitgesaai gaan word op TV.

Vicki

No comments: