Thursday, June 17, 2010

MEDFM: 3rde Onderhoud op Radio (Frekwensie: 104.1)



Ek is genooi om weereens op MEDFM te praat. Dit gaan my 3rde keer wees. Die frekwensie is 104.1, en dit gaan op 10h00 uitgesaai word vandag.

Lekker luister!

Vicki

No comments: