Wednesday, June 30, 2010

MEDFM: Kwêla Aankondiging



MEDFM het vanmiddag om 1:30 'n aankondiging gemaak en geadverteer dat ek vanaand op Kwela gaan verskyn.

'n Spesiale dankie aan Elmare Rossouw - sy ondersteun my so graag met publisiteit op hierdie radio program.

Vicki

No comments: