Wednesday, June 30, 2010

OFM: Geen Aankondiging



Ek het OFM gekontak met die inligting dat ek gaan verskyn op Kwela vanaand. Hulle het geantwoord:

Ons gaan die nuus span vra om in kontak met jou te maak oor jou trip Las Vegas toe. Die ander informasie (oor Kwela) sal ons ongelukkig nie kan gebruik nie.

Ek sal hulle laat weet dat ek eers weer op die radio sal kan verskyn nadat ek terugkom van Las Vegas. Volgende week moet ek 100% fokus op my vertrek na Vegas, en daar gaan geen media optredes wees van my kant af nie.

Vicki

No comments: