Tuesday, June 8, 2010

Onze Rus Kerk: Optrede

Ek het vanoggend met die dames van Onze Rus Kerk gesels. Ek het gefokus op hoe belangerik dit is om as ouma's en ma's betrokke te wees by die kinders/kleinkinders se lewens. Dit was 'n baie lekker oggend!

Vicki

No comments: