Friday, June 18, 2010

Sure/Etnique Travel Artikel Geleentheid: Borgskap



Johann Beukes het my gekontak per epos. Hy is in samewerking met Sure/Etnique Travel, en hulle het my hartlik geborg met 2x vliegtuig kaartjies vir my vertek na Las Vegas die 11de Julie 2010:

Sal jy asb vir ons volgende uitgawe van ons nuusbrief, wat verskyn voor jy vertrek in Julie, ietsie skryf (IN ENGELS ASB) oor jou ervaring as jongmens, maar wat sekere handicaps moes leer om dit eers te verwerk en daardeur ‘n WENNER geword het. (So 500 woorde maximum)
Ek sal reel dat ons ‘n fototjie hier by ons met ons naam agter van jou neem, want ek wil dan onderaan noem dat die SUREGROEP jou Vegas ervaring help moontlik maak het.


Vicki

No comments: