Tuesday, June 22, 2010

Sure/Etnique Travel Artikel: Julie 2010 Nuusbrief



My artikel vir Sure Travel se Julie 2010 nuusbrief, is per epos gestuur. Die naam van die artikel is 'Together We Can Do So Much More', en dit beskryf die ervaring wat ek gehad het as jongmens, maar ook waar ek moes leer om my handicap te verwerk en daardeur ‘n wenner geword het.

Vicki

No comments: