Tuesday, June 8, 2010

Voorentoe Met Vicki Rubriek: Die Storie Agter Karien



In die Junie 2010 uitgawe van Ditsem Vrystaat is my nuutse rubriek, Die Storie Agter Karien. As jy in die Vrystaat bly, gaan lees dit gerus - die koerant is verniet.

Sal julle laat weet sodra die artikel aanlyn is.

Vicki

No comments: