Wednesday, June 2, 2010

VroueKeur: 'Boeke Wat My Bybly'



In die nuutse uitgawe van VroueKeur (SA) is daar 'n artikel wat geskryf is deur Luisa van der Linde, dieselfde skrywer wat my artikel in Januarie 2010 geskryf het ('Meer As Net 'n Mooi Gesiggie). Die artikel was ook gepubliseer in VroueKeur.

Die nuutse artikel se naam is 'Boeke Wat My Bybly' en jy kan op bl. 55 lees watter boek het my lewe verander (Facing Your Giants deur Max Lucado). Lekker lees!

Vicki

No comments: