Friday, June 18, 2010

WOMF Central South Africa: Louwtjie Lubbe Info



Nadat ek die inligting van Louwtjie Lubbe gestuur het na OFM, het hulle dit op die webwerf WOMF geplaas. Hier is die link:

http://www.centralsa.womf.com/213570/Louwtjie-se-fondsinsameling

Hier is die inligting wat geplaas is:

Louwtjie is twee jarige en feitlik doof,al wat vir Louwtjie gaan help is kogleere inplanting vir hom,die operasie sal ongeveer R250 000,00per oor kos.om Louwtjie en sy ouers finansieel te ondersteun maak donasie aan ABSA (Kroonstad)REK NR: 923 699 4377 Vicki Fourie Bloemfonteinse Mej Dowe Suid Afrika wil vir ouers help,Vicki gaan ook 8 Mei op tree as gasspeler by Martie Du Plessis se damestee vir meer inligting skakel Hettie 082 328 2929.

Vicki

No comments: