Tuesday, June 29, 2010

Worcester: Die Standard Koerant Artikel Geleentheid



Ek het vir Worcester se Die Standard gekontak en gevra of sal hulle belangstel om 'n berig te skryf oor my vertrek na Las Vegas. Hulle het geantwoord - hulle sal graag in die Donderdag se uitgawe iets wil plaas. Indien nie hierdie week nie, sal dit volgende week geplaas word.

Ek het grootgeword in Worcester - ek het 'n geskiedenis met die Kaap :-) So dit is 'n voorreg dat hulle my wil ondersteun.

Vicki

No comments: