Friday, July 2, 2010

AGS Randfontein: Vroue Konferensie



AGS Randfontein het my geboek vir die 4de September 2010. Ek gaan optree as gasspreker by hul vroue tee daardie Saterdag.

Indien jy in daardie area bly en wil dit graag bywoon, laat weet my net.

Vicki

No comments: