Thursday, July 1, 2010

Annelien Kirsten: Uit My Hart CD Bekendstelling



Ek het hierdie epos ontvang nadat ek verskyn het op Kwela:

My naam is Annelien. Ek het jou sopas op Kwela gesien en wil net sê baie geluk met al jou prestasies. Ek verstaan so ‘n klein bietjie meer as die meeste mense. Ek het gedeeltelike gehoorverlies en het sopas my eerste CD uitgereik. Met die hulp van my ongelooflike gehoorapparate betree ek nou die musiekbedryf.

Jy kan meer lees op my webwerf, die lirieke is ook daar as jy dit wil lees. My CD se naam is Annelien – Uit my hart. Hier is ‘n link na my eerste musiekvideo:

www.vimeo.com/12551167

annelien@annelienmusic.com

At last… my Afrikaans debut album, Annelien – Uit my hart , is NOW available at Musica and Look & Listen stores.

Please show your support by ordering your CD if they do not have it in stock. The more orders they get for the CD , the more they will distribute.

Artist: Annelien
Album: Uit my hart
Catalogue number: CTS 5040
Distributor: IRIS

Please help me to get the ball rolling and order or buy your copy asap! Help me to reach Gold Status and we can have a massive party!

Read more on my website at www.annelienmusic.com or have a look at my first music video for the song ‘Woorde’ on www.vimeo.com/12551167


Ek dink sy is wonderlik, en die feit dat sy haar droom uitleef - ten spyte van haar gehoorverlies - is 'n wonderlike voorbeeld vir ons almal.

Kom ons ondersteun haar en haar musiek...

Vicki

No comments: