Friday, July 2, 2010

Bloemnuus: 'Bloemfonteiner Mik Na Wereldkroon'



In die nuutse uitgawe van Bloemnuus (BFN, 2de Julie 2010, is daar op bl. 5 'n foto van my (geneem deur Joline van Rooyen) en 'n artikel daarby, 'Bloemfonteiner Mik Na Wereledkroon'.

As jy in Bloem bly, loer gerus daarna!

Vicki

No comments: