Monday, July 5, 2010

Ditsem Vrystaat: Voorentoe Met Vicki 2010 (Augustus Rubriek)



My artikel vir Augustus-maand 2010 is vroeg gestuur (My Kitaar Held), aangesien ek in Las Vegas gaan wees tot einde Julie 2010.

Kyk uit daarvoor in Augustus. Dit gaan gepubliseer word in Ditsem Vrystaat - onder my rubriek Voorentoe Met Vicki.

Vicki

No comments: