Wednesday, July 7, 2010

Finesse: Blog Geleentheid



Ek het die volgende uitnodiging van Finesse ontvang:

Ek wil jou uitnooi om tydens jou besoek en deelname in Las Vegas een van die bloggers op Finesse se website www.voelgoed.co.za te wees.

Dit behels die volgende:

Jy moet elke dag ‘n foto van jouself by ‘n interessante plek neem (iets kenmerkends van Las Vegas in die agtergrond, of ‘n repetisie vir die show, jou kostuums...).

Daarmee saam moet jy dan ook teks stuur oor jou belewing van die stad en die kompetisie, slegs een paragraaf, nie langer nie.

Die blogs sal dan elke dag geplaas word soos jy dit stuur.


Sal jou laat weet of ek dit gaan doen, of nie.

Vicki

No comments: