Friday, July 2, 2010

Genesis Images: Borgskap



Ek het die voorreg gehad om vir Annerine Venter te ontmoet by Fountain Head se Ladies' Evening 'n paar maande terug. Sy het my gekontak per epos:

As jy hulp benodig met enige grafiese ontwerp projekte, is jy welkom om my te vra. Ons het laas ('n hele rukkie terug) by die Ladies Meeting gepraat en jy't genoem dat een van jou borgskappe projekte vir jou doen, maar hul nie altyd tyd het om jou te help waar nodig nie.

Jy kan ook ons webtuiste besoek by www.genesisimages.co.za


Dit is baie nice van haar! Wanneer ek terugkom van Las Vegas, gaan ek weereens 'n nuwe pamflet, besigheidskaartjie, banner en poster moet design. Ek sal met graagte na haar toe gaan.

Vicki

No comments: