Monday, July 5, 2010

LIGnet: Julie & Augustus 2010 Artikels



My artikels vir Julie 2010 en Augustus 2010 is klaargeskryf en gestuur. Die eerste artikel hanteer interesante feite oor Suid Afrika, en die tweede een beskryf my reis na Mej. Dowe SA.

Sal julle laat weet sodra dit oppie web is.

Vicki

No comments: