Friday, July 30, 2010

President Brand Primêre Skool: Optrede as Gasspreker



Ek is genooi om op te tree as gasspreker by President Brand Primêre Skool as viering van Nasionale Vrouedag. Dit gaan plaasvind volgende Vrydag, die 6de Augustus 2010.

Vicki

No comments: