Wednesday, July 7, 2010

Rapport: Sondag Berig (11de Julie 2010)



Rapport het laat weet dat hulle sal graag 'n foto van my wil plaas in hierdie naweek se koerant (11de Julie 2010). Hulle gaan ook 'n kort berig skryf van my weggaanery na Las Vegas. As jy in Suid Afrika woon, hou hierdie naweek se Rapport dop!

Vicki

No comments: