Monday, July 5, 2010

Vroue Landbou Konferensie 2011: Gasspreker?

Ek het die volgende inligting gekry via epos:

Die Vroue Landbou Unie se Konferensie vind plaas by ons op Hertzogville op 24 Februarie 2011, en ek moet volgende week my voorstelle vir sprekers op ons vergadering voorle.

Sal julle laat weet sodra daar iets gebeur.

Vicki

No comments: