Wednesday, July 7, 2010

Vrystaat Koerant: Berig Geleentheid



Die Vrystaat koerant het my gekontak: hulle wil graag iets plaas oor my vertrek na Las Vegas. Ek het 'n paar vrae gekry wat ek moet antwoord; sal julle laat weet wanneer dit gepubliseer gaan word.

Vicki

No comments: