Thursday, July 1, 2010

Worcester: Die Standard Koerant Artikel Verskyning



In vandag (Donderdag, 1 Julie 2010) se uitgawe van Die Standard (Worcester) is daar glo 'n artikel oor my vertrek na Las Vegas. Ek het daar groot geword - dit is vir my 'n groot eer dat hulle my ondersteun.

Die artikel se naam is 'Miss Deaf International: Worcester to Vegas'.

Vicki

No comments: