Friday, August 13, 2010

Bloemnuus: Artikel Moontlikheid



Bloemnuus het my gekontak - hulle stel belang om 'n fotoblad te publiseer oor my ervaring in Las Vegas by die Mej. Dowe Internasionaal. Dit is baie nice van hulle!

Vicki

No comments: