Wednesday, August 4, 2010

Ditsem Vrystaat: 'Ding Mee Om Wereldkroon'



Voordat ek vertrek het vir Las Vegas, het Ditsem Vrystaat (BFN) 'n voorblad foto van my gepubliseer in die Julie 2010 uitgawe van hul koerant. Hulle het my ook sterkte toegewens.

Vicki

No comments: