Thursday, August 12, 2010

Ditsem Vrystaat: 'Vicki In TOP 3'



In die Augustus 2010 uitgawe van Ditsem Vrystaat is daar 'n kort berig oor my deelneming in Las Vegas se Mej. Dowe Internasionaal. Daar is ook 'n baie mooi foto van my kroning.

As jy in Bloem woon, gaan kry gerus vir jou 'n kopiee!

Vicki

No comments: