Tuesday, August 24, 2010

EduPlus Kleuterskool: Uitnodiging

EduPlus Kleuterskool in Bloemfontein het my genooi om die 3rde September 2010 met hul kleintjies (ouderdom 3-8) te gesels vir Loslit Dag.

Daardie Vrydag, die 3rde September 2010, gaan 'n besige dag wees: Die Reach For A Dream se Dancing For Dreams kompetisie gaan afskop met die Lente Ontbyt by Mimosa Mall; daarna gaan ek na die EduPlus Kleuterskool toe. Daardie middag vlieg ek Randburg toe om die Saterdag op te tree by 'n funksie.

Sjoe!

Vicki

No comments: