Friday, August 13, 2010

Jean Webberhuis: Uitnodiging

Jean Webberhuis - vir die wat in rolstoele is - het my genooi om die 15de Oktober by hul Dans Geleentheid 'n motiveringspraatjie te lewer, asook om twee ballroom danse op te voer (ek en Sylvester is besig met danse vir die Reach For A Dream se Dancing For Dreams kompetisie).

Sal julle laat weet as daar enige iets gebeur!

Vicki

No comments: