Monday, August 9, 2010

LIG: Artikel Update in jongLIG se 'Net Vir 10'ers'



Ek het die wonderlike nuus gekry dat 'n artikel oor my gepubliseer gaan word in die Oktober 2010 uitgawe van LIG tydskrif. Hou dit gerus dop wanneer dit oppie rakke verskyn...!

Vicki

No comments: