Monday, August 2, 2010

NG Kerk Universitas: Gasspreker Uitnodiging

'n NG Kerk in Universitas het my genooi om 'n gasspreker te wees by hul jeugdiens op 'n Sondag aand (die 12de September 2010).

Ek sien baie uit daarna! Sal laat weet as daar enige bevestiging is.

Vicki

No comments: