Wednesday, August 25, 2010

NG Moedergemeente: Uitnodiging

Ek het 'n uitnodiging gekry om die NG Moedergemeente se Vrouediens in Bloemfontein toe te spreek in November 2010. Sal julle laat weet as ek 'n beslise datum het - ek moet ook eers wag en sien of ek in die Top 24 van Mej. Suid Afrika gaan wees voordat ek enige datums kan bevestig.

Vicki

No comments: