Wednesday, August 18, 2010

OFM: Onderhoud Uitsending



OFM het die onderhoud wat Lani Louw met my gevoer het Maandag oggend (16de Augustus 2010), uitgesaai vandag in twee dele (om 12:15 en 13:00).

Om die onderhoud te luister: http://www.ofm.co.za/viewdjblog.asp?id=4399&#comment

Hoop jy het lekker geluister!

Vicki

No comments: