Wednesday, August 4, 2010

Radio Rosestad: Las Vegas Onderhoud



Radio Rosestad het my gekontak: hulle wil graag weer 'n onderhoud met my voer die 24ste Augustus 2010. As jy in Bloem woon, moet jy defentief inskakel en luister!

Ek gaan gesels oor my besoek na Las Vegas, asook my deelneming aan die Mej. Dowe Internasionaal 2010. Moenie dit misloop nie!

Vicki

No comments: