Wednesday, August 18, 2010

Radio Sonder Grense (RSG): Aankondiging van ACCW Optrede



RSG het glo 'n uitsending gehad hierdie week dat ek sou optree as Mej. Dowe SA gasspreker by die ACCW Kongres van die Kaap.

Ek kry nie nog meer inligting hieroor op hul website nie - as jy enige inligting het, gee dit asb vir my. Sal dit so waardeer - dankie!

Vicki

No comments: