Wednesday, August 11, 2010

SARIE: Artikel Geleentheid



Sarie Tydskrif (SA) het my gekontak. Hulle wil graag 'n 3 tot 4 bladsye artikel doen oor my vir die Desember 2010 uitgawe.

Sal julle laat weet sodra ek enige inligting ontvang.

Vicki

No comments: