Tuesday, August 17, 2010

Volksblad Kampus: 'Dowe Skooheid Tweede Prinses'



In die nuutse uitgawe van Volksblad Kampus (Dinsdag 17 Augustus 2010) - Kovsies se eie koerant - is daar 'n pragtige berig oor my deelneming aan Las Vegas se Mej. Dowe Internasionaal 2010. Op bl. 3 is daar drie fotos, plus 'n kort berig. Mignionette de Bruin het die artikel geskryf.

Vicki

No comments: