Sunday, August 1, 2010

Willem Postma se Ma's Wat Omgee Lente Tee: Gasspreker Uitnodiging



Ek het 'n uitnodiging gekry om die 8ste Oktober 2010 by 'n Lente-tee op te tree as gasspreker. Willem Postma se Ma's Wat Omgee gaan dit reel - ek het voorheen hul uitnodiging om met hul dogtertjies te praat, aanvaar.

Ek is nie seker of ek hierdie keer die uitnodiging kan aanvaar nie - ek gaan waarskynlik die 3de tot die 9de in Hoedspruit wees vir die volgende Mej. Dowe Suid Afrika & Mej. Dowe Hoedspruit (ek gaan albei titels oorgee).

Sal julle laat weet wat gebeur.

Vicki

No comments: