Monday, August 16, 2010

Worcester: Die Standard Berig



In Donderdag se uitgawe van Worcester se Die Standard (12de Augustus 2010) was daar glo 'n berig oor my kroning as 2de prinses by die Mej. Dowe Internasionaal in Las Vegas.

As jy in Worcester woon, gaan kry gerus 'n kopiee van Die Standard!

Vicki

No comments: