Wednesday, November 24, 2010

VCSV Poterville: 2011 Jeugfees Uitnodiging

Daar is 'n moontlikheid dat ek genooi sal word na Poterville se jaarlikse jeugfees in April 2011. Hier is die epos wat ek ontvang het:

Ek is hier by die VCSV (Verenigde Christelike Studente Vereniging) - ons beplan 'n jeugfees - ons het so paar bekendes wat die kinders wil toespreek.

Sal julle laat weet as daar iets gebeur!

Vicki

No comments: