Tuesday, January 25, 2011

Bultfontein NG Kerk Vrouens: Datum Verskuiwing

Bultfontein se NG Kerk Vrouens het my verlede jaar genooi om hulle te kom toespreek by 'n funksie in Maart 2011. Die datum is nou geskuif weens 'n botsing met 'n kerk vergadering. Die datum wat ek hulle gaan besoek is die 4de Mei 2011.

Vicki

No comments: