Monday, January 24, 2011

Heidelberg/Nigel Heraut Koerant: "Mej. Dowe SA Toonbeeld Van 'Weer Probeer Is Beste Geweer'"

Ek het verlede jaar opgetree as gasspreker by Laerskool AG Visser, en hul plaaslike koerant, Heidelberg/Nigel Heraut, het berig daaroor in hul 13de Oktober 2010 uitgawe.

Dit is 'n pragtige artikel geskryf deur Dorinda Deysel, en die opskrif se, "Mej. Dowe SA Toonbeeld van 'Weer Probeer Is Beste Geweer'".

Daar is ook 'n pragtige foto van my saam met die skoolhoof en hoofseun & hoofmeisie.

Vicki

No comments: