Monday, January 24, 2011

Jeneka Vroue-Organisasie (Kimberly): Info

Ek het bevestiging gekry vanaf Jeneka in Kimberly - ek gaan daar optree as gasspreker.

Hier is meer inligting:

Datum : Donderdag, 14 April 2011
Tyd : 19:00
Plek : Hoërskool Adamantia

Baie opgewonde oor hierdie geleentheid!

Vicki

No comments: