Monday, January 24, 2011

Winburg: Uitnodiging

Ek het 'n uitnodiging gekry om by Winburg te gaan optree as gasspreker. Ek het die volgende moontlike datums gekry:

5de of 12de Maart 2011
OF
'n Saterdag in Mei 2011

Ons is nog besig om alles te onderhandel - sal julle laat weet sodra ek meer info kry!

Vicki

No comments: